HENNIE & HETTIE VENTER

Votes: 0

HENNIE & HETTIE VENTER

Votes: 0

Before
After

Name:HENNIE & HETTIE
Surname:VENTER
Location:RANDFONEIN RANDFONTEIN
Entry Date:April 10, 2018
Category:Outdoor areas
Budget Breakdown:
Materials:
Item Cost
Teels 7074
Sement 4020
Verf 520
Staal 3025
Polycaap Plate 5886
Pilare 1450
Skilder 4800
Borrelbad, pype en pompe 12220
Skuif deure 2850
Houtbalke onder polycaap plate 2220
44065
Contractors:
Item Cost
Dakke 8333
8333
Grand Total R52398
Diy jobs:
Item
Voorbereiding van installasie van borrelbad
Verf
Teels
Installasie van twee konkrete pilare
Voorbereiding van muur vir skildery
About the Project:

Ons woon in ’n meenthuis en wou altyd ’n lekker kuierplek gehad het. Ons het die potensiaal gesien om die area tussen die garage en die huis te omskep in ’n onderdak patio. Ons het ’n staalraam tussen die twee mure opgesit met polikarbonaatplate bo-oor. Vir die plafon het ons houtstroke gebruik en dit wit… Read More

Ons woon in ’n meenthuis en wou altyd ’n lekker kuierplek gehad het. Ons het die potensiaal gesien om die area tussen die garage en die huis te omskep in ’n onderdak patio. Ons het ’n staalraam tussen die twee mure opgesit met polikarbonaatplate bo-oor. Vir die plafon het ons houtstroke gebruik en dit wit geverf vir afronding en ’n sagte atmosfeer.

Ons het die venster in die hoofslaapkamer vervang met ’n glas-skuifdeur wat oopmaak op die borrelbad wat ons geïnstalleer het. Van die borrelbad stap jy direk op die patio, waar ons ’n lekker braai ingebou het. Die kombuis maak ook oop op die patio. Ons het dieselfde teëls as binne die huis gebruik vir eenvormigheid.

Ons het ’n skilder gekry om vir ons ’n rustige natuurtoneel op een muur te skilder, waar ons ook ’n waterval ingesit het. Vanuit die kombuis kyk jy direk na die muur.

Hier word baie lekker gekuier saam met ons kinders, familie en vriende.

Click on the image below to enlarge it and use the arrows to scroll to the next picture.

Click on the image below to enlarge it and use the arrows to scroll to the next picture.

Voting is now closed. Look out for our Top 5 in the November issue – on shelf 15 October 2018.