Danie & Susan Theron

Votes: 0

Danie & Susan Theron

Votes: 0

Before
After

Name:Danie & Susan
Surname:Theron
Location:Randburg
Entry Date:May 2, 2018
Category:Kitchen
Budget Breakdown:
Materials:
Item Cost
Teels 1351.64
Hout,skroewe, lym, ens 7091.29
Verf 1928.1
Kaste toebehore 4064.45
Ligte 4264.70
Plafon, sement & sand 3934.05
Opwasbak & krane 5735.63
Kombuiskas blaaie 7116.19
Stoof & Extractor 21483
56969.05
Contractors:
Item Cost
Elektries 0.00
Muur uitbreek en pleister 2000.00
Plafon 3350
5350
Grand Total R62319.05
Diy jobs:
Item
Ou teels afkap en nuwes le
Kaste oorbou en verf
Nuwe kaste bou
Kombuiskas blaaie
Wasbak instaleer
Mure en plafon verf
About the Project:

Ons het in April 2017 begin om ons kombuis oor te doen. Danie het nog voltyds gewerk en kon net saans en Saterdae werk. Hy het Desember afgetree en kon van Januarie voltyds aan die kombuis werk. Al die kaste moes uitgehaal word, oorgedoen word en op nuwe posisies geïnstalleer word; slegs die ou kasdeure… Read More

Ons het in April 2017 begin om ons kombuis oor te doen. Danie het nog voltyds gewerk en kon net saans en Saterdae werk. Hy het Desember afgetree en kon van Januarie voltyds aan die kombuis werk.
Al die kaste moes uitgehaal word, oorgedoen word en op nuwe posisies geïnstalleer word; slegs die ou kasdeure is behou. Daarna kon die kontrakteurs die muur tussen die kombuis en eetkamer oopbreek en die plafon vervang.
Die wasbak is toe verskuif na sy nuwe posisie voor die venster.
Die elektriese werk is gedoen deur ’n familievriend (elektrisiën) in ruil vir twaalf tafels wat Danie van palette vir hul koffiewinkel gemaak het.
Die projek is in Maart 2018 voltooi.

Click on the image below to enlarge it and use the arrows to scroll to the next picture.

Click on the image below to enlarge it and use the arrows to scroll to the next picture.

Voting is now closed. Look out for our Top 5 in the November issue – on shelf 15 October 2018.